« Back

Gradering Definisies

Die gradering van die roetes is gedoen op die volgende skaal:

  1. Baie maklik. Geskik vir onervarenes in 4 x 4's sonder laestrekratte ("low range") en 4 x 2's met ewenaarslotte.
  2. Maklik tot matig: 'n Mate van ervaring en vierwielaandrywing aanbeveel.
  3. Matig. Ervaring en laestrekratte aanbeveel.
  4. Moeilik. Ervaring en laestrekratte noodsaaklik; herwinningstoerusting en 'n ewenaarslot aanbeveel.
  5. Baie moeilik. Hope ervaring, 'n ernstige 4 x 4 en herwinningstoerusting noodsaaklik; ewenaarslotte sterk aanbeveel.

LET WEL: Bostaande graderings is slegs 'n aanduiding. Toestande kan verander met tyd, asook weens weersomstandighede. Vra die roete eienaar ELKE KEER met ELKE BESPREKING.

« Back

Copyright © 2018  ::  4x4 In Eden  •  Site by:  WebWorX